Die lewe se vuil houe:

"Niemand mag uitvind van die vuil hou wat die Lewe vir Dewie gegee het nie. "Jy sal nie iets doen wat jou ma sal seermaak nie, nè, Dewie?" vra sy amper pateties. Sy hart slaan ’n slag oor. "Nee, Ma.""Belowe?" Dewie Koster leef onder sy ma se berge opgaargoed. Dit w...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Viljoen, Fanie 1970- (Author)
Format: Book
Language:Afrikaans
Published: Midrand LAPA Uitgewers 2023
Subjects:
Summary:"Niemand mag uitvind van die vuil hou wat die Lewe vir Dewie gegee het nie. "Jy sal nie iets doen wat jou ma sal seermaak nie, nè, Dewie?" vra sy amper pateties. Sy hart slaan ’n slag oor. "Nee, Ma.""Belowe?" Dewie Koster leef onder sy ma se berge opgaargoed. Dit word elke dag erger. Sy koop en koop en koop. Alles pak sy in hulle woonstel. Alles. Dewie moet daarmee saamleef.Of dalk kan hy skelm van sy ma se gemors begin ontslae raak.Sy mag net nie daarvan uitvind nie. Net soos ander mense nie mag uitvind hoe hulle in daardie deurmekaar woonstel leef nie. Veral nie sy pelle nie. Ook nie Jadey Ewerts, die vreemde meisie met haar boeke en slim sêgoed en oë wat uit ’n ander wêreld na hom kyk. Niemand mag uitvind van die vuil hou wat die Lewe vir Dewie gegee het nie."--
''No one may find out about the dirty hold that Life gave to Dewie. "You wouldn't do anything that would hurt your mother, would you, Goddess?" she asked almost pathetically. His heart skipped a beat. "No, Mom." "Promise?" Dewie Koster lives under his mother's mountains of storage. It gets worse every day. She buys and buys and buys. She packs everything into their apartment. Everything. Dewie has to live with it. Or maybe he can start getting rid of his mother's junk on the sly .She's just not allowed to find out about it. Just like other people aren't allowed to find out how they live in that messy apartment. Especially not his pals. Not even Jadey Ewerts, the strange girl with her books and clever sayings and eyes that another world looks at him. No one may find out about the dirty hold that Life has given Dewie.''
Physical Description:167 pages 22 cm
ISBN:9780637001397

There is no print copy available.

Interlibrary loan Place Request Caution: Not in THWS collection!